|
Die gesin as faset van tuisgebaseerde sorg vir die verswakte miv--en vigs-pasient in die myngemeenskap van die noordwes provinsie.
From:
Health SA Gesondheid
| Date:
March 1, 2006| Author:
| COPYRIGHT 2006 University of Johannesburg. This material is published under license from the publisher through the Gale Group, Farmington Hills, Michigan. All inquiries regarding rights should be directed to the Gale Group.Copyright information
|
OPSOMMING
Benewens die feit dat Suid-Afrika wereldwyd uitgesonder word as die land met die hoogste voorkoms van VIGS, word die myngemeenskap van Suid-Afrika verder uitgesonder weens die hoe voorkomssyfer van MIV en VIGS in hierdie gemeenskap. In 'n poging om druk op die gesondheidsdienste te verlig het die klem van Hospitaalgebaseerde sorg na tuisgebaseerde sorg van die verswakte MIV--en VIGS-pasient verskuif. As gevallebestuurder in diens van 'n mynmaatskappy, was die navorser gereeld in kontak met gesinne van verswakte MIV--en VIGS-pasiente. Die navorser het ervaar dat ...
Related newspaper, magazine, and trade journal articles from HighBeam Research
(Including press releases, facts, information, and biographies)
For more facts and information,
see all results