Visit our new beta site!

Humor, liegstories en Kalaharidinge.(Ware Liegstories Uit Die Kalahari)(Book review)

From: Literator: Journal of Literary Criticism, comparativelinguistics and literary studies  |  Date: 8/1/2006  |  Author: Greyling, S.F.

Jonker, Herman. 2005. Ware liegstories uit die Kalahari Pretoria: LAPA Uitgewers. 75 p. Prys: R75,95. ISBN: 0-7993-3532-0.

Die spei tussen waarheid en verdigsel, feit en fiksie word op allerlei wyses in hierdie bundel van Herman Jonker geillustreer. Reeds in die titel op die voorblad, Ware stories uit die Kalahari, kom die teenstrydigheid na vore, deurdat die woord lieg tussen ware en stoffes ingevoeg word. Die titelblad bevat dan die volledige titel, Ware fiegstories uit die ...

Browse by alphabet: